Baardspeg
(Aangestuur vanaf Namakwaspeg)
Die baardspeg (Dendropicos namaquus) is 'n algemene standvoël in boomveld, rivierbos en ruigtes. Die voël is 23 – 25 cm groot en weeg 70 - 90 gram. In Engels staan die voël bekend as die Bearded woodpecker.
Baardspeg | |
---|---|
Wyfie in die Maasai Mara, Kenia | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. namaquus
|
Binomiale naam | |
Dendropicos namaquus (Lichtenstein, 1793)
| |
Sinonieme | |
Thripias namaquus |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7