Die Geelkeelsanger (Phylloscopus ruficapilla) is 'n redelike algemen standvoël met plaaslike seisoenale beweging van hooggeleë gebiede in die winter. Die voël kom een-een of in familiegroepies voor. Die voël is 11 cm groot en weeg 6 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-throated Woodland Warbler

Geelkeelsanger
Pietermaritzburg, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. ruficapilla
Binomiale naam
Phylloscopus ruficapilla
Sundevall, 1850
Sinonieme

Culicipeta ruficapilla

'n Geelkeelsanger (bo), illustrasie deur Keulemans, 1879

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. BirdLife International (2012). "Phylloscopus ruficapilla". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)