Gryskopmeeu
Die Gryskopmeeu (Chroicocephalus cirrocephalus) is 'n seevoël wat aan die hele Suid-Afrikaanse kuslyn voorkom.
Gryskopmeeu | |
---|---|
'n Gryskopmeeu in Senegal | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Charadriiformes |
Familie: | Laridae |
Genus: | Chroicocephalus |
Spesie: | C. cirrocephalus
|
Binomiale naam | |
Chroicocephalus cirrocephalus | |
Verspreidings-kaart | |
Sinonieme | |
Larus cirrocephalus |
Voorkoms
wysigDie voël het 'n grys kop en die oë is bleek, gelerig met 'n rooi rand.
Habitat en gewoontes
wysigDie gryskopmeeu vang kos langs die hele kuslyn en broei op eilande. Die voël is raserig en kom in groepe voor. Hulle leef van afval, oorblyfsels en dooie vis, jag insekte, skaaldiere, eiers en jong voëls. Die voëls is erg lastig by hengelplekke en het al 'n been verloor soos hulle om vissermanne saamdrom.
Subspesie
wysig- C. c. cirrocephalus – Suid-Amerika
- C. c. poliocephalus – Afrika
Galery
wysig-
Te ISimangaliso, KZN
-
Te Marievale, Gauteng
-
Legsel
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2004). Larus cirrocephalus. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 5 Mei 2006. Databasis inskrywing gee kort redes hoekom hierdie spesie nie bedreigd is nie.
Bron
wysig- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0