Grootwulp

(Aangestuur vanaf Numenius arquata)

Die Grootwulp (Numenius arquata) is 'n voël wat in die Noordelike Halfrond broei en na die Suidelike Halfrond migreer. Die voël het 'n vlerkspan van 90 cm en word hoofsaaklik by Langebaan-strandmeer gevind. In Engels staan die voël bekend as die Eurasion curlew.

Grootwulp
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Scolopacidae
Genus: Numenius
Spesie:
N. arquata
Binomiale naam
Numenius arquata
(Linnaeus, 1758)
Verspreidings-kaart

Galery

wysig

Sien ook

wysig