Koekoekvalk
(Aangestuur vanaf Aviceda cuculoides)
Die Koekoekvalk (Aviceda cuculoides) is 'n skaars standvoël wat voorkom in die ooste en noorde van Suid-Afrika asook Zimbabwe en Mosambiek. Die voël is 40 cm groot, weeg 220 - 350 g met 'n vlerkspan van 90 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as African cuckoo-hawk.
Koekoekvalk | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. cuculoides
|
Binomiale naam | |
Aviceda cuculoides Swainson, 1837
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7