Die Sprinkaansanger (Locustella fluviatilis) is 'n skaars Palearkties-broeiende trekvoël in digte ruigtes in boomveld en rivierruigtes. Die voël is sku en word eerder aan sy sang opgespoor. Die voël is 14 cm groot en weeg 14 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die River Warbler

Sprinkaansanger
Flodsangare.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. fluviatilis
Binomiale naam
Locustella fluviatilis
(Wolf, 1810)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Locustella fluviatilis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)