Geelkwikkie
(Aangestuur vanaf Motacilla flava)
Die geelkwikkie (Motacilla flava) is 'n sangvoël in die familie Motacillidae. In Suider-Afrika is dit 'n skaars tot lokaal algemene, nie-broeiende besoeker uit die Palearktiese gebied. Hulle kom gewoonlik in groepies voor in vogtige kortgrasgebiede naby waterliggame. Die voël is 17 cm groot en weeg 14 tot 21 gram. In Engels staan dit as die Western yellow wagtail bekend.
Geelkwikkie | |
---|---|
'n Volwasse mannetjie (M. flava lutea) in die weste van Zimbabwe | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. flava
|
Binomiale naam | |
Motacilla flava Linnaeus, 1758
| |
Subspesies | |
Ongeveer 15-20, maar sien teks. | |
broeigebied heeljaar aanwesig trekgebied nie-broeiende besoeker | |
Sinonieme | |
Motacilla tschutschensis (sien teks) |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Motacilla flava". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)