Bloukeelsuikerbekkie
(Aangestuur vanaf Anthreptes reichenowi)
Die bloukeelsuikerbekkie (Anthreptes reichenowi) is 'n amper-bedreigde, skaars standvoël in vogtige boomveld en plantasies. Die voël is 10 cm groot en weeg 7 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Plain-backed sunbird.
Bloukeelsuikerbekkie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. reichenowi
|
Binomiale naam | |
Anthreptes reichenowi Gunning, 1909
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Anthreptes reichenowi". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7