Maak hoofkeuseskerm oop

Die Witkeeljanfrederik (Cossypha humeralis) is 'n voëlspesie in die Muscicapidae familie. Dit kom voor in Botswana, Mosambiek, Suid-Afrika, eSwatini en Zimbabwe. Die voël se natuurlike habitatte is droë savanne en subtropies of tropiese droë bossieveld.

Witkeeljanfrederik
White-throated Robin-Chat (Cossypha humeralis).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. humeralis
Binomiale naam
Cossypha humeralis
(Smith, 1836)

VerwysingsWysig

Sien ookWysig