Europese koekoek
(Aangestuur vanaf Cuculus canorus)
Die Europese koekoek (Cuculus canorus) is 'n skaars tot gelokaliseerde, algemene somertrekvoël en leef in savanne, rivierwoud en boomveld. Die voël kom voor in Zimbabwe, die oostelike gedeelte van Suid-Afrika en Mosambiek. Die voël is 32 – 34 cm lank en 105 - 140 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Common Cuckoo.
Europese koekoek | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. canorus
|
Binomiale naam | |
Cuculus canorus |
Fotogalery
wysig-
Europese koekoek in vlug.
-
Vlerk van 'n Europese koekoek.
-
Die een groter eier in elke werpsel is skelm deur 'n Europese koekoek gelê.
-
Europese koekoek-kuiken in 'n boomkoester (Anthus trivialis) se nes.
-
Nog 'n Europese koekoek wat deur 'n ander spesies grootgemaak word.
-
Cuculus canorus canorus + Acrocephalus arundinaceus - Museum specimen
-
Cuculus canorus bangsi + Phoenicurus moussieri - Museum specimen
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Cuculus canorus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Cuculus canorus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)