Maak hoofkeuseskerm oop

Die Gestreepte vleikuiken (Sarothrura affinis) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en leef in berggrasveld en fynbos. Hulle kom voor aan die suid en suidoos van Suid-Afrika, Mpumalanga en die hooglande in Zimbabwe. Die voël is 14 – 15 cm groot en weeg 25 - 30 gram. In Engels staan die voël bekend as Striped Flufftail.

Gestreepte vleikuiken
Sarothrura affinis affinis 1838.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. affinis
Binomiale naam
Sarothrura affinis
(Smith, 1828)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Sarothrura affinis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.