Streepborsvleikuiken
voëlspesie
Die Streepborsvleikuiken (Sarothrura boehmi) is 'n skaars trekvoël en leef in welige, seisoenale oorstroomde grasveld. Die voël kom slegs voor in die Mashonalandplato in Zimbabwe. Die voël is 14 – 16 cm groot en weeg 25 - 40 gram. In Engels staan die voël bekend as Streaky-breasted Flufftail.
Streepborsvleikuiken | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. boehmi
|
Binomiale naam | |
Sarothrura boehmi Reichenow, 1900
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Sarothrura boehmi". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)