Swartkroonsanger

(Aangestuur vanaf Sylvia atricapilla)

Die swartkroonsanger (Sylvia atricapilla) is 'n seldsame voël en Palearkties-broeiende swerwer wat nog min opgeteken is in Suider-Afrika. Hulle leef in digte struikgewasse. Die voël word 13 cm groot en weeg 14 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Eurasian blackcap

Swartkroonsanger
'n Volwasse mannetjie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Sylviidae
Genus: Sylvia
Spesie:
S. atricapilla
Binomiale naam
Sylvia atricapilla
(Linnaeus, 1758, Sweden)
██  Broeigebied in die somer██  Heeljaar woonagtig██  Besoekers in die winter(verspreiding is benaderd)

Fotogalery

wysig

Sien ook

wysig
 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Sylvia atricapilla

Bronnelys

wysig

Verwysings

wysig
  1. BirdLife International (2012). "Sylvia atricapilla". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)