Swartkroontjagra
Die Swartkroontjagra (Tchagra senegalus) is 'n algemene standvoël van savanne, ruigtes en rivierstruikgewas. Die voël is 22 cm groot en weeg 54 gram. In Engels staan die voël bekend as die Black-crowned tchagra.
Swartkroontjagra | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. senegala
|
Binomiale naam | |
Tchagra senegala (Linnaeus, 1766)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Tchagra senegalus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)