Bontwindswael
Die Bontwindswael (Tachymarptis aequatorialis) is 'n skaars standvoël en word gewoonlik in klipperige gebiede gevind, soms alleen. Die voël is 22 cm lank en 84 - 92 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Mottled Swift.
Bontwindswael | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. aequatorialis
|
Binomiale naam | |
Tachymarptis aequatorialis (von Müller, 1851)
| |
Sinonieme | |
Apus aequatorialis |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Tachymarptis aequatorialis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)