Acrosanthes
Plantgenus
Acrosanthes is 'n genus van sukkulente wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Acrosanthes | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Subfamilie: | Acrosanthoideae |
Genus: | Acrosanthes Eckl. & Zeyh., (1837) |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Spesies
wysigDaar is sewe spesies wat tot die genus hoort:[1]
- Acrosanthes anceps (Thunb.) Sond.
- Acrosanthes angustifolia Eckl. & Zeyh.
- Acrosanthes decandra Fenzl
- Acrosanthes humifusa (Thunb.) Sond.
- Acrosanthes microphylla Adamson
- Acrosanthes parviflora J.C.Manning & Goldblatt
- Acrosanthes teretifolia Eckl. & Zeyh.