Acton Caba
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Acton Caba is 'n nedersetting in die Oos-Kaap, Suid-Afrika, sowat 42 km noordoos van die dorp Stutterheim.
Die plekkie is genoem na ene mnr. Acton, wat jare lank 'n handelaar op Caba was. Caba is 'n Xhosa woord wat "plat plek" beteken en afgelei is van die Khoikhoi-woord kaba, wat reeds in 1813 die eerste keer opgeteken is.
Bron
wysig- (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.