Adenium oleifolium
Plantspesie
Die bitterkambro (Adenium oleifolium) is 'n vetplant wat deel is van die Apocynaceae familie. In Suid-Afrika is die plant inheems aan die Noord-Kaap, Limpopo asook Botswana en Namibië.
Bitterkambro | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Apocynaceae |
Genus: | Adenium |
Spesie: | A. oleifolium
|
Binomiale naam | |
Adenium oleifolium Stapf, (1907)
| |
Sinonieme | |
|