Adenolobus
Adenolobus is 'n genus blomdraende plante in die Fabaceae familie. En hoort aan die Cercidoideae subfamilie.
Adenolobus | |
---|---|
Adenolobus pechuelii | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Subfamilie: | Cercidoideae |
Genus: | Adenolobus (Harv. ex Benth.) Torre & Hillc. |
Tipespesie | |
Adenolobus garipensis (E. Mey.) Torre & Hillc.
| |
Spesies | |
2; Sien teks |
Spesies
wysigAdenolobus bestaan uit die volgende spesies:[1][2][3]
Blomme | Plant | Wetenskaplike naam | Verspreiding |
---|---|---|---|
Adenolobus garipensis (E. Mey.) Torre & Hillc. | suidelike Angola, die westerlike gebiede van Namibië en die noord van die Wes-Kaap. | ||
Adenolobus pechuelii (Kuntze) Torre & Hillc. | Botswana, Suid-Afrika, Namibië, Angola |
Verwysings
wysig- ↑ "ILDIS LegumeWeb entry for Adenolobus". International Legume Database & Information Service. Cardiff School of Computer Science & Informatics. 1 November 2005. Besoek op 20 Januarie 2015.
- ↑ USDA; ARS; National Genetic Resources Program. "GRIN species records of Adenolobus". Germplasm Resources Information Network—(GRIN) [Online Database]. National Germplasm Resources Laboratory, Beltsville, Maryland. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 5 Mei 2014.
- ↑ "The Plant List entry for Adenolobus". The Plant List. Royal Botanic Gardens, Kew and the Missouri Botanical Garden. 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2017. Besoek op 5 Mei 2014.