Aermacchi MB-326

Die Aermacchi MB-326 is 'n ligte militêre straalvliegtuig wat in Italië ontwerp is. Dit was oorspronklik bedoel om 'n tweesitplekopleier te wees, maar daar was ook enkel- en tweesitplek ligte-aanvalsweergawes geproduseer.

Aermacchi MB-326
Macchi MB-326 A7-054 van die Koninklike Australiese Lugmag in vlug, 1986
Tipe Vegvliegtuig
Vervaardiger Aermacchi en onder lisensie
Bekendstelling 1986
Status In gebruik
Hoofgebruiker Suid-Afrikaanse Lugmag
Koninklike Australiese Lugmag
Lugmag van Brasilië

Dit is een van die kommersieel-suksesvolste vliegtuie van sy soort, wat deur meer as 10 lande aangekoop is en onder lisensie vervaardig is in Australië, Brasilië en Suid-Afrika. Dit het vele kategorierekords opgestel, insluitend 'n hoogterekord van 17 315 meter (56 807 voet) op 18 Maart 1966. Meer as 600 is gebou.

Sien ook

wysig

Eksterne skakels

wysig

Bronne

wysig
  • "Aermacchi M.B.326". The Illustrated Encyclopedia of Aircraft, London: Orbis, Volume 1, Issue 1, 1981, p. 20.
  • "Aermacchi M.B.326K". The Illustrated Encyclopedia of Aircraft, London: Orbis, Volume 1, Issue 2, 1981, p. 34.
  • Andrade, John. Militair 1982. London: Aviation Press, 1982. ISBN 0-907898-01-7.
  • Angelucci, Enzo and Paolo Matricardi. World Aircraft: Combat Aircraft 1945–1960. Maidenhead, Berkshire, UK: Sampson Low Guides, 1980. ISBN 0-562-00136-0.
  • Burden, Rodney A., Michael A. Draper, Douglas A. Rough, Colin A Smith and David Wilton. Falklands: The Air War. Twickenham, UK: British Air Review Group, 1986. ISBN 0-906339-05-7.
  • Dennis, Peter; Grey, Jeffrey; Morris, Ewan; Prior, Robin; Bou, Jean (2008). The Oxford Companion to Australian Military History (2nd uitg.). Melbourne: Oxford University Press. ISBN 978-0-195517842.
  • Fenili, Vincenzo. "Impala sul Bush." JP4 Magazine, January 1990.
  • "High-Macchi Flying." Flight International, 20 September 1961. pp. 492–494.
  • Jannetti, Fabrizio. "30 anni di '326." Aeronautica & Difesa magazine, Rome: Ed. Ai editions, N.14, December 1987, pp. 38–47.
  • Lefèbvre, Jean-Michel (Februarie 1977). "Une famille à l'italienne: les Macchi MB-326" [An Italian Family: The Macchi MB-326]. Le Fana de l'Aviation (in Frans) (87): 28–36. ISSN 0757-4169.
  • Taylor, John W.R., ed. Jane's All The World's Aircraft 1969–70. London: Jane's Yearbooks, 1969.
  • War Machines Encyclopaedia (Italian edition printed by De Agostini). London: Aerospace Publishing, 1985, pp. 2117–19.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.