Kleinbloulelie
(Aangestuur vanaf Agapanthus africanus)
Die kleinbloulelie (Agapanthus africanus) is 'n meerjarige blomplant en is vinnige groeier met lintvormige blare en ronde hofies met wit of blou buisvormige blomme aan lang stele. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Blomtyd is van Desember tot Maart. Die plant verkies vol son of halfskadu en matige water.
Kleinbloulelie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. africanus
|
Binomiale naam | |
Agapanthus africanus (L.) Hoffmanns., (1824)
| |
Sinonieme | |
Galery
wysig-
Kleinbloulelies in 'n tuin.
-
'n Kleinbloulelie in 'n blombak.
-
Blomme.
-
Sade.
Bronne
wysig- Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 ISBN 978-1-86919-324-9
- Plants of the World Online
Wikimedia Commons bevat media in verband met Agapanthus africanus. |
Verwysings
wysig- ↑ "Kleinbloulelie". Conservatorio y Jardín Botánico de Ginebra: Flora africana. Besoek op 19 Mei 2011.