Agau-tale
Die Agau-tale, of Sentraal-Koesjitiese tale, word deur verskeie groepe in Ethiopië en, in een geval, Eritrea gepraat. Hulle word soos volg geklassifiseer (volgens Appleyard):[1]
- Awngi (Suid-Agau): gepraat suid van die Tanameer, meer as 350 000 sprekers
Agau Sentraal-Koesjities
| |
---|---|
Geografiese verspreiding: |
Ethiopië en Eritrea |
Genetiese klassifikasie: |
Afro-Asiatiese tale Koesjitiese tale Agau |
Onderafdelings: |
Awngi
Bilen
Qimant
Xamtanga
|
- (Kunfal, gepraat wes van die Tanameer; waarskynlik ’n dialek van Awngi)[2]
- Noord-Agau:
- Bilen–Xamtanga:
- Bilen (noord) 70 000 sprekers Eritrea, om die dorp Keren, en in Oos-Soedan, om die dorp Kassala
- Xamtanga (Sentraal-Agau; ook genoem Khamir, Khamta): 143 000 sprekers in Noord-Amhara
- Qimant (Wes-Agau) byna uitgestorwe, gepraat in die Semien Gondar-sone
- (dialekte Qwara, byna uitgestorwe; Kayla, uitgestorwe)
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Appleyard, David L. (2006) A Comparative Dictionary of the Agaw Languages (Kuschitische Sprachstudien Band 24). Keulen: Rüdiger Köppe Verlag.
- ↑ Joswig, Andreas en Hussein Mohammed (2011). A Sociolinguistic Survey Report; Revisiting the Southern Agaw Language areas of Ethiopia. SIL International. SIL Electronic Survey Reports 2011-047.
Skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.