Garingboom
(Aangestuur vanaf Agave sisalana)
Die Garingboom (Agave sisalana) is 'n agave wat 'n stywe vesel (sisal) lewer wat tradisioneel vir die vervaardiging van tou gebruik word. Die spesie is endemies aan Meksiko waar dit in die suidooste voorkom.
Garingboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. sisalana
|
Binomiale naam | |
Agave sisalana |
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Agave sisalana. |