Joubertsbrakbossie
plantspesie
(Aangestuur vanaf Aizoon sarcophyllum)
Joubertsbrakbossie[Nota 1] (Aizoon sarcophyllum voorheen bekend as Galenia sarcophylla[1]) is 'n struik uit die vygiefamilie wat inheems aan Suid-Afrika is, maar nie endemies nie. Dit kom veral in die sukkulente Karoo en in die westelike helfte van Suid-Afrika, maar ook in Namibië voor.[2]
Joubertsbrakbossie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Aizoon |
Spesie: | A. sarcophyllum
|
Binomiale naam | |
Aizoon sarcophyllum (Fenzl ex Sond.) Klak, (2017), (2017)
| |
Sinonieme | |
|
Dit is ook een van die spesies wat saam met duinekool kenmerkend aan die gematigde soutmoerasse van riviermondings is.
Galery
wysigNotas
wysig- ↑ ook: Beslyn, Porselyn, Joubertsbrak, Vanwyksbrak
Verwysings
wysig- ↑ https://www.inaturalist.org/taxon_changes/71915
- ↑ "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2015.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Joubertsbrakbossie.