Maak hoofkeuseskerm oop

Vygies is vetplante van die familie Aizoaceae, wat, veral in die sukkulente Karoo, in baie spesies voorkom. Die ou naam vir hierdie familie is Mesembryanthemaceae en in Engels word hul dikwels Mesembs genoem.

Vygie
Mesembryanthemum 0.6 R.jpg
'n Bokbaaivygie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Division:
Klas:
Orde:
Familie:
Lithops marmorata, Frithia pulchra en Lithops aucampiae

Die meeste vygies word in die Wes- en Noord-Kaap gevind, maar daar is ook drie vygiesoorte wat in Gauteng en Noord-Wes deur Natuurbewaringsordonansie beskerm word:[1]

TuinbouWysig

Vygies is baie gewild as pot- of tuinplante. Hulle kan maklik van saad gekweek word. In Engeland is daar 'n vygievereniging gestig met lede oor die hele wêreld. Die vygiefamilie is die grootste vetplantfamilie en 98 persent daarvan kom in Suid-Afrika voor.[2]

TaksonomieWysig

Die familie omvat die geslagte:[3]

  • Aptenia N.E. Br.
  • Braunsia Schwantes
  • Carpobrotus N.E. Br.
  • Cheiridopsis N.E. Br.
  • Conicosia N.E. Br.
  • Cypselea Turpin
  • Delosperma N.E. Br.
  • Disphyma N.E. Br.
  • Drosanthemum Schwantes
  • Galenia L.
  • Lampranthus N.E. Br.
  • Malephora N.E. Br.
  • Mesembryanthemum L.
  • Oscularia Schwantes
  • Psilocaulon N.E. Br.
  • Sesuvium L.
  • Tetragonia L.
  • Trianthema L.

Sien ookWysig

VerwysingsWysig