Octopoma
Plantgenus
Octopoma is 'n sukkulente genus wat deel is van die Aizoaceae familie. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Octopoma | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Tribus: | Ruschieae |
Genus: | Octopoma N.E.Br., (1930) |
Spesies | |
|
Spesies
wysigDaar is vier spesies wat tot die genus hoort:[1]
- Octopoma nanum (L.Bolus) Klak
- Octopoma octojuge (L.Bolus) N.E.Br.
- Octopoma quadrisepalum (L.Bolus) H.E.K.Hartmann
- Octopoma tanquanum Klak