Octopoma nanum
Plantspesie
Octopoma nanum is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap voor; in die Tankwa Karoo en die westelike Klein-Karoo tussen Karoopoort, Laingsburg en Barrydale. Dit is deel van die Renosterveld-ekostreek. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 4 059 km² en daar is tien subpopulasies bekend. Die plant word bedreig deur oorbeweiding deur vee en wild.
Octopoma nanum | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Octopoma |
Spesie: | O. nanum
|
Binomiale naam | |
Octopoma nanum (L.Bolus) Klak, (2011)
| |
Sinonieme | |
|