Cylindrophyllum

Plantgenus

Cylindrophyllum is 'n genus van plante wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika.

Cylindrophyllum
Cylindrophyllum calamiforme
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Subfamilie: Ruschioideae
Tribus: Ruschieae
Genus: Cylindrophyllum
Schwantes, (1927)
Spesies
Sien teks

Spesies

wysig

Daar is vyf spesies wat tot die genus hoort:[1]

Verwysings

wysig