Juttadinteria
Plantgenus
Juttadinteria is 'n genus van sukkulente wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is inheems aan Namibië en Suid-Afrika.
Juttadinteria | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Subfamilie: | Ruschioideae |
Tribus: | Ruschieae |
Genus: | Juttadinteria Schwantes, (1926) |
Spesies | |
|
Spesies
wysigDaar is vyf spesies wat tot die genus hoort:[1]
- Juttadinteria albata (L.Bolus) L.Bolus
- Juttadinteria attenuata Walgate
- Juttadinteria ausensis (L.Bolus) Schwantes
- Juttadinteria deserticola (Marloth) Schwantes
- Juttadinteria simpsonii (Dinter) Schwantes