Didymaotus lapidiformis
Plantspesie
(Aangestuur vanaf Didymaotus)
Didymaotus lapidiformis is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in die Tankwa Karoo voor. Daar is twee subpopulasies bekend en die plant word bedreig deur oormatige versameling, gruisgroewe en mynbou aktiwiteite.
Didymaotus lapidiformis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Didymaotus |
Spesie: | D. lapidiformis
|
Binomiale naam | |
Didymaotus lapidiformis (Marloth) N.E.Br., (1926)
| |
Sinonieme | |
|
Die genus bestaan uit slegs een spesie, Didymaotus lapidiformis en dit is dus 'n monotipiese takson.
Bronne
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Threatened Species Programme | SANBI Red List of South African Plants". redlist.sanbi.org. Besoek op 11 April 2022.