Bokbaaivygie
Plantspesie
Die bokbaaivygie (Cleretum bellidiforme) G.D.Rowley[1]) is 'n klein, eenjarige blomplant en blom in die lente. Die plant het klein, vlesige blare en veelkleurige blomme in verskillende kleurkombinasies. Dit benodig vol son en min water.
Bokbaaivygie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Cleretum |
Spesie: | C. bellidiforme
|
Binomiale naam | |
Cleretum bellidiforme (Burm.f.) G.D.Rowley, (1979)
| |
Sinonieme | |
|
Die plant kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor en is endemies aan Suid-Afrika. Dit word as veilig (LC) beskou op de SANBI-rooilys.[1] Dit groei veral in die sukkulente Karoo-ekostreek.
Sinonieme
wysig- Cleretum criniflorum (L.f.) N.E.Br.
- Cleretum cuneifolium N.E.Br.
- Cleretum flos-solis (A.Berger) G.D.Rowley
- Cleretum limpidum (Aiton) N.E.Br.
- Cleretum muirii (N.E.Br.) G.D.Rowley
- Cleretum oculatum (N.E.Br.) G.D.Rowley
- Dorotheanthus acuminatus L.Bolus
- Dorotheanthus bellidiformis (Burm.f.) N.E.Br.
- Dorotheanthus bidouwensis L.Bolus
- Dorotheanthus criniflorus (L.f.) Schwantes
- Dorotheanthus flos-solis (A.Berger) L.Bolus
- Dorotheanthus hallii L.Bolus
- Dorotheanthus littlewoodii L.Bolus
- Dorotheanthus luteus N.E.Br.
- Dorotheanthus martini L.Bolus
- Dorotheanthus muirii N.E.Br.
- Dorotheanthus oculatus N.E.Br.
- Dorotheanthus oculatus var. saldanhensis L.Bolus
- Dorotheanthus stayneri L.Bolus
- Dorotheanthus ulularis Brusse
- Mesembryanthemum bellidiforme Burm.f.
- Mesembryanthemum criniflorum L.f.
- Mesembryanthemum cuneifolium Jacq.
- Mesembryanthemum flos-solis A.Berger
- Mesembryanthemum limpidum Aiton
- Micropterum cuneifolium (Jacq.) Schwantes
- Micropterum limpidum (Aiton) Schwantes
- Stigmatocarpum criniflorum (L.f.) L.Bolus
Fotogalery
wysig-
Blom in die Weskus Nasionale Park, Suid-Afrika
-
Verskillende kleure
-
Tuin met Bokbaaivygies
Bronne
wysig- Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 ISBN 978-1-86919-324-9
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "SANBI" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Maart 2019.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bokbaaivygie.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Bokbaaivygie