Phiambolia

Plantgenus

Phiambolia is 'n genus van meerjarige vetplante wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika.

Phiambolia
Phiambolia gydouwensis
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Subfamilie: Ruschioideae
Tribus: Ruschieae
Genus: Phiambolia
Klak, (2003)
Spesies
Sien teks

Spesies

wysig

Daar is elf spesies in die genus:[1]

Verwysings

wysig