Phiambolia incumbens
Plantspesie
Phiambolia incumbens is 'n klein vetplant wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Klawer tot by Clanwilliam en die Katbakkiespas voor. Daar is drie subpopulasies bekend en die plant is deel van die fynbos. Die spesie word as seldsaam beskou.
Phiambolia incumbens | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Phiambolia |
Spesie: | P. incumbens
|
Binomiale naam | |
Phiambolia incumbens (L.Bolus) Klak, (2003)
| |
Sinonieme | |
|