Pleiospilos
Plantgenus
Pleiospilos is 'n genus van vetplante in die Aizoaceae familie. Pleiospilos is afgelei van die Griekse woorde pleios (vol) en spilos (kol) na aanleiding van die spikkels op die blare.[1] Al die spesies is endemies aan Suid-Afrika.
Pleiospilos | |
---|---|
Pleiospilos nelii | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Tribus: | Ruschieae |
Genus: | Pleiospilos N.E.Br., (1925) |
Spesies | |
Sinonieme | |
|
Spesies
wysigDie genus het slegs vyf spesies:[2]
- Pleiospilos bolusii (Hook.f.) N.E.Br.
- Pleiospilos compactus (Aiton) Schwantes
- Pleiospilos nelii Schwantes
- Pleiospilos × purpusii Schwantes
- Pleiospilos simulans (Marloth) N.E.Br.