Diplosoma (plantgenus)
plantgenus
Diplosoma is 'n genus van sukkulente wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Diplosoma | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Subfamilie: | Ruschioideae |
Tribus: | Ruschieae |
Genus: | Diplosoma Schwantes, (1926) |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Spesies
wysigDaar is twee spesies wat tot die genus hoort:[1]
- Diplosoma luckhoffii (L.Bolus) Schwantes ex Ihlenf.
- Diplosoma retroversum (Kensit) Schwantes