Diplosoma retroversum
plantspesie
Diplosoma retroversum is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap tussen Piketberg en Grey's Pass, by Eendekuil[1] en Piekenierskloofpas voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 3 000 km². Daar is vyf gefragmenteerde subpopulasies oor nadat die grootste gedeelte van die spesie se habitat verlore gegaan het aan die verbouing van koring. Die spesie is deel van die fynbos en renosterveld-ekostreke.
Diplosoma retroversum | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Diplosoma |
Spesie: | D. retroversum
|
Binomiale naam | |
Diplosoma retroversum (Kensit) Schwantes, (1926)
| |
Verspreidings-kaart | |
Sinonieme | |
|
Bronne
wysigVerwysings
wysig- ↑ Ismail Ebrahim, James Stephen Boatwright and Brian Du Preez (2017). "The rediscovery of Polhillia ignota". Veld & Flora. 103 (1): 40–41.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)