Psammophora
Plantgenus
Psammophora is 'n sukkulente genus wat deel is van die Aizoaceae familie. Die genus is inheems aan Namibië en Suid-Afrika.
Psammophora | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Tribus: | Ruschieae |
Genus: | Psammophora Dinter & Schwantes, (1926) |
Spesies | |
|
Spesies
wysigDaar is vier spesies wat tot die genus hoort:[1]
- Psammophora longifolia L.Bolus
- Psammophora modesta (Dinter & A.Berger) Dinter & Schwantes
- Psammophora nissenii (Dinter) Dinter & Schwantes
- Psammophora saxicola H.E.K.Hartmann