Psammophora longifolia
Plantspesie
Psammophora longifolia is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. Die enigste bekende subpopulasie in Suid-Afrika, by Swartwater in die Richtersveld, is vernietig deur mynbou aktiwiteiet en die habitat is verwoes deur oorbeweiding. Daar kan nog moontlike onontdekte subpopulasies oor wees. In Namibië kom die spesie in die suide voor.
Psammophora longifolia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Psammophora |
Spesie: | P. longifolia
|
Binomiale naam | |
Psammophora longifolia L.Bolus, (1930)
| |
Sinonieme | |
|