Hartmanthus
Plantgenus
Hartmanthus is 'n genus van vetplante wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. Die genus is vernoem na Heidrun Elsbeth Klara Osterwald Hartmann ter erkenning van haar werk.
Hartmanthus | |
---|---|
Hartmanthus pergamentaceus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Subfamilie: | Ruschioideae |
Tribus: | Ruschieae |
Genus: | Hartmanthus S.A.Hammer, (1995) |
Spesies | |
|
Spesies
wysigDaar is slegs twee spesies wat tot die genus hoort:[1]
- Hartmanthus hallii (L.Bolus) S.A.Hammer
- Hartmanthus pergamentaceus (L.Bolus) S.A.Hammer