Antegibbaeum fissoides
(Aangestuur vanaf Antegibbaeum)
Antegibbaeum fissoides is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die westelike Klein-Karoo voor, vanaf Touwsrivier tot by Barrydale. Die plant het 'n voorkomsgebied 6523 km² en is deel van die fynbos. Daar is net een spesie in die genus en dit is dus 'n monotipiese takson.
Antegibbaeum fissoides | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Antegibbaeum |
Spesie: | A. fissoides
|
Binomiale naam | |
Antegibbaeum fissoides (Haw.) C.Weber, (1968)
| |
Sinonieme | |
|