Astridia
Plantgenus
Astridia is 'n genus van sukkulente wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is inheems aan Namibië en Suid-Afrika.
Astridia | |
---|---|
Astridia longifolia | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Subfamilie: | Ruschioideae |
Tribus: | Ruschieae |
Genus: | Astridia Dinter, (1926) |
Spesies | |
|
Spesies
wysigDaar is veertien spesies wat tot die genus hoort:[1]
- Astridia alba (L.Bolus) L.Bolus
- Astridia citrina (L.Bolus) L.Bolus
- Astridia dinteri L.Bolus
- Astridia dulcis L.Bolus
- Astridia hallii L.Bolus
- Astridia herrei L.Bolus
- Astridia hillii L.Bolus
- Astridia longifolia (L.Bolus) L.Bolus
- Astridia lutata (L.Bolus) H.Friedrich ex H.E.K.Hartmann
- Astridia parviflora Klak
- Astridia rubra (L.Bolus) L.Bolus
- Astridia speciosa L.Bolus
- Astridia vanheerdei L.Bolus
- Astridia velutina Dinter