Machairophyllum
Plantgenus
Machairophyllum is 'n genus van blomdraende plante wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Machairophyllum | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Subfamilie: | Ruschioideae |
Tribus: | Ruschieae |
Genus: | Machairophyllum Schwantes, (1927) |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Spesies
wysigDaar is vier spesies wat tot die genus hoort:[1]
- Machairophyllum albidum (L.) Schwantes
- Machairophyllum bijlii (N.E.Br.) L.Bolus
- Machairophyllum brevifolium L.Bolus
- Machairophyllum stayneri L.Bolus