Alan Walker
Alan Olav Walker (24 Augustus 1997[1] in Northampton, Engeland) is 'n Noors-Britse musiekprodusent en DJ. Hy het in 2015 bekend geword vir sy liedjie "Faded", wat vinnig in baie lande gewild geword het.
Alan Walker | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Gebore | 24 Augustus 1997[1] Northampton, Engeland |
Oorsprong | Noorweë |
Genres | Electro house, progressief house |
Beroep(e) | Musiekprodusent, DJ |
Instrumente | Sintetiese klavier, klavier |
Jare aktief | 2012–nou |
Webwerf | alanwalker.no |
Hy is in 1997 in Engeland gebore, maar het in 1999 met sy familie na Noorweë verhuis.[2] Sy vader is Brits en sy moeder is Noors.
Diskografie
wysigLiedjies
wysig- "Faded" (2015)
- "Sing Me to Sleep" (2016)
- "Alone" (2016)
- "Tired" (feat. Gavin James) (2017)
- "The Spectre" (2017)
- "All Falls Down" (feat. Noah Cyrus en Digital Farm Animals) (2017)
- "Ignite" (feat. K-391, Julie Bergan en Seungri) (2018)
- "Darkside" (feat. Au/Ra en Tomine Harket) (2018)
- "Diamond Heart" (feat. Sophia Somajo) (2018)
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Litleskare, Tord (8 Desember 2017). "Feirer bursdagen i hjembyen med massivt show" (in Noors). GAFFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Oktober 2018. Besoek op 3 November 2018.
- ↑ "Alan Walker droppar maska" (in Noors). NRK. 9 November 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 November 2016. Besoek op 3 November 2018.