Papierbasvalsdoring

(Aangestuur vanaf Albizia tanganyicensis)

Die papierbasvalsdoring (Albizia tanganyicensis) is 'n boom wat in Suid-Afrika in Limpopo voorkom. Die spesie is ook inheems in Angola, Botswana, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Papierbasvalsdoring
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoideae
Genus: Albizia
Spesie:
A. tanganyicensis
Binomiale naam
Albizia tanganyicensis
Baker f., (1929)
Sinonieme
  • Albizia rhodesica Burtt Davy

Die bas is glad met 'n dun, rooi papieragtige buitebas wat mettertyd afskilfer om 'n opaalagtige binnebas te onthul. Die boom se FSA-nommer is 157.[1][2] Die boom het ook twee subspesies:

  • Albizia tanganyicensis subsp. adamsoniorum Brenan
  • Albizia tanganyicensis subsp. tanganyicensis

Galery

wysig

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 57. ISBN 978-1-77007-759-1.
  2. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Bronne

wysig