Alexander Mackenzie
- Vir die gelyknamige ontdekkingsreisiger, sien gerus Alexander Mackenzie (ontdekkingsreisiger).
Alexander Mackenzie (* 28 Januarie 1822; † 17 April 1892), 'n bouaannemer en koerantuitgewer, was die tweede premier van Kanada en het dié amp van 7 November 1873 tot 8 Oktober 1878 beklee.
Alexander Mackenzie | |
2de premier van Kanada
| |
Ampstermyn 7 November 1873 – 8 Oktober 1878 | |
Voorafgegaan deur | John A. Macdonald |
---|---|
Opgevolg deur | John A. Macdonald |
Lid van die Kanadese Parlement vir Lambton
| |
Ampstermyn 1867 – 1882 | |
Lid van die Kanadese Parlement vir York East
| |
Ampstermyn 1882 – 1892 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 28 Januarie 1822 Logierait, Skotland |
Sterf | 17 April 1892 Toronto, Ontario |
Politieke party | Liberale Party van Kanada |
Eggenoot/-note | Helen Neil Mackemnzie (1ste) Jane Sym Mackenzie (2de) |
Alma mater | Geen |
Religie | Presbiterianer, daarna Baptis |
Handtekening |