Alexandra Park
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alexandra Park is 'n voorstad van Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, se hoofstad.
Die voorstad is suid van die middestad geleë en so genoem ter herdenking van die huwelik van prinses Alexandra van Denemarke en die prins van Wallis, die latere Eduard VII, op 10 Maart 1863.
Bron
wysig- (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.