Alexandre Willaume
Alexandre Willaume (gebore 20 Desember 1972) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Tomb Raider (2018) en in die televisiereekse Crossing Lines (2013), Home Fires (2015), en Below the Surface (2017).
Alexandre Willaume | |
Geboortenaam | Alexandre Willaume-Jantzen |
---|---|
Geboorte | 20 Desember 1972 |
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2005: Deadline
- 2006: Sange fra baggrunden
- 2012: Over the Edge
- 2016: Hundeliv
- 2017: Good Favour
- 2018: Tomb Raider
Televisiereekse
wysig- 2009: Krysters kartel
- 2010: Den nøgne sandhed
- 2010: Zulu kvægræs
- 2011: Ludvig & Julemanden
- 2011: 4-stjerners rejse
- 2012: Rita
- 2013: Crossing Lines
- 2015: Home Fires
- 2015: The Last Kingdom
- 2017: Below the Surface
- 2020: The Head
Video's
wysig- 2002: P.I.S. - Politiets indsatsstyrke: Pilot