The Last Kingdom (televisiereeks)
The Last Kingdom is 'n Britse fiksietelevisiereeks gebaseer op die reeks van romans van Bernard Cornwell genaamd The Saxon Stories. Die eerste seisoen van agt episodes première op 10 Oktober 2015 op BBC America. 'n Tweede seisoen met agt episodes begin in Maart 2017 op BBC Two draai. Netflix besit sedert die derde seisoen eksklusiewe uitsaairegte, en die derde seisoen word deur Carnival Films vervaardig en begin op 19 November 2018 stroom. Op 26 Desember 2018 hernu Netflix die reeks vir 'n vierde seisoen, wat weer eens deur Carnival Films vervaardig word en op 26 April 2020 begin stroom. Netflix hernu die reeks op 7 Julie 2020 vir 'n vyfde seisoen.
Rolverdeling
wysigHoof
wysig
|
|
|
Herhalend
wysig
Bekendgestel in seisoen 1wysig
|
Bekendgestel in seisoen 2wysig
|
Bekendgestel in seisoen 3wysig
|
Bekendgestel in seisoen 4wysig
|
|
Verwysings
wysig- ↑ "The Last Kingdom begins shooting series two". 9 Junie 2016.
- ↑ 2,0 2,1 "Episode 1, Series 2, The Last Kingdom - BBC Two". BBC.
- ↑ "Starke Magnus till "The last kingdom" - DN.SE". 14 Julie 2016.
- ↑ ""The Last Kingdom" Episode #2.4 (TV Episode 2017)" – via www.imdb.com.
- ↑ Rissmann, Marc. "Blues Vikings on the Set of @TheLastKingdom Season2 @emycox @netflix #thelastkingdom #netflix #brida #tekilpic.twitter.com/HPJIU5Jxqv".
- ↑ "Christopher Sciueref". IMDb.
- ↑ "Erik Madsen - United Agents". www.unitedagents.co.uk.
- ↑ ParentHerald (30 Julie 2016). "'The Last Kingdom' Season 2 Spoilers: Sneak Peek From The Set (Photos)".
- ↑ "Episode #2.1". 5 Mei 2017 – via www.imdb.com.
- ↑ "Tibor Milos Krisko". IMDb.