Alfred Duma Plaaslike Munisipaliteit
| |||
Provinsie | KwaZulu-Natal | ||
Distriksmunisipaliteit | uThukela | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | KZN238 | ||
Burgemeester | Vincent Mdlala | ||
Hoofstad | Ladysmith | ||
Grootste tale | Zoeloe, Engels, Afrikaans | ||
Area | 3 764 km² | ||
Bevolking | 340 553 (2011) |
Die Alfred Duma Plaaslike Munisipaliteit is 'n nuwe plaaslike munisipaliteit in die uThukela-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.