Alfred Lyttelton
Alfred Lyttelton (7 Februarie 1857 - 5 Julie 1913) was 'n Britse staatsman en minister van kolonies wat in Engeland gebore is. In 1903 word hy Minister van Kolonies. Hy was verantwoordelik vir die invoer van Chinese arbeiders na die Witwatersrand, desondanks groot protes. Hy het die eerste konsepvoorstel vir die Transvaalse grondwet onder die Kroonkoloniebewind in 1905 ingedien. Hy is in 1913 oorlede.
Alfred Lyttelton | |
Minister van Kolonies
| |
Ampstermyn 11 Oktober 1903 – 4 Desember 1905 | |
Monarg | Edward VII |
---|---|
Eerste minister | Arthur Balfour |
Voorafgegaan deur | Joseph Chamberlain |
Opgevolg deur | Victor Bruce |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 7 Februarie 1857 City of Westminster, Londen |
Sterf | 5 Julie 1913 (op 56) Londen |
Politieke party | Liberale Unioniste |
Eggenoot/-note | Laura Tennant († 1886) Edith Balfour († 1948) |
Alma mater | Trinity College, Cambridge |